Главная / Категории / Дом, Семья / Природа и животные

Gabriella en die Hertog van Harte. Marga Jonker

Купить Gabriella en die Hertog van Harte
  • Тип: Текст
  • Автор: Marga Jonker
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624073130
  • Страниц: 97
  • Язык: Африкаанс
610.02 руб.
Отложить

Gabi kan haar diepste geheime in Donnabelle se rooibruin perde-ore fluister. Wanneer sy met Donnabelle praat, voel dit of haar ma nog hier op die plaas by haar is. Maar die jare toe haar ma en die sportperd internasionale ruiterkunskompetisies gewen het, is nou vergete. Donnabelle is twintig jaar oud en afgetree. Dit is waarom Gabi so graag haar twee vullens wil opspoor – om iets van haar ma op hulle stoetplaas lewend te hou. Die soektog lei haar na ’n landbouskool in die Kaap . . . Maar kan ’n Bolandse perdefluisteraar ’n plaasmeisie van Namibi? iets oor perde leer?

Рады Вам также предложить