Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Chirurg van harte. Susan Pienaar

Купить Chirurg van harte
  • Тип: Текст
  • Автор: Susan Pienaar
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624083443
  • Страниц: 197
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy k?n by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die re?n met die wit hemp wat elke spier op sy bre? bors ten toon stel, uit haar geheue te verban. Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is ’n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.

Рады Вам также предложить