Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Hertog van die Pampas. Malene Breytenbach

Купить Hertog van die Pampas
  • Тип: Текст
  • Автор: Malene Breytenbach
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624051947
  • Страниц: 203
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Beeldskone en vurige Miranda Almas de la Montara, dogter van een van die groot estancia-eienaars in Argentini?, verloor haar hart op die eienaar van die aangrensende estancia San Felipe de Oragon. Sy vind egter tot haar konsternasie uit dat die Conde Alejandro Semillano de Oragon verloof gaan raak. Sy bloubloed Spaanse familie het vir hom ‘n vrou uit een van die voorste Spaanse aristokratiese families gekies en hulle verlowing word met ‘n groot party gevier. In di? tyd van politieke onrus bedreig die bandito Pablo Ramirez egter al die ryk estancias en mik om president Branco uit die kussings te lig. Wanneer Ramirez Miranda ontvoer met die doel om met haar te trou, spring Alejandro en sy gauchos in om die regeringstroepe te help. Sal Miranda dit regkry om Alejandro se liefde te wen? Of is sy vir hom slegs maar die dogter van sy buurman? Hertog van die Pampas speel af in negentiende eeuse Argentini?.

Рады Вам также предложить