Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die biblioteek aan die einde van die w?reld. Etienne van Heerden

Купить Die biblioteek aan die einde van die w?reld
  • Тип: Текст
  • Автор: Etienne van Heerden
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624089223
  • Страниц: 820
  • Язык: Африкаанс
1518.54 руб.
Отложить

Prokureur Ian Brand stuur ’n ondeurdagte twiet die kuberruim in en sy lewe word oornag pure hel. Thuli Khumalo, studenteaktivis op 'n kampus wat stink na petrol en traangas, moet kies tussen vaderverraad of haar beginsels versaak. Snaar Windvogel, vroe?r van Matjiesfontein, is nou in transisie onder die lem van ’n enigmatiese plastiese chirurg. En al hoe gereelder slaan ’n kruisboogmoordenaar in die Moederstad toe . . . Hierdie en vele ander fassinerende karakters bevolk ’n landskap waarin die enigste sekerheid ?nsekerheid is. Want Etienne van Heerden se tergend aktuele nuwe roman s? veel oor die tyd waarin ons lewe, waar privaatheid en identiteit abstrakte begrippe geword het, fopnuus ononderskeibaar van die werklikheid, en “die waarheid” klaarblyklik ’n onhaalbare ideaal.

Рады Вам также предложить