Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die boek van toeval en toeverlaat. Ingrid Winterbach (Lettie Viljoen)

Купить Die boek van toeval en toeverlaat
1290.76 руб.
Отложить

Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor haar lewe – herinneringe aan haar familie, verlore minnaars en liefdes, verliese wat sy gely het. Ek weet wat ’n terapeut sal s?. Agter elke verlies l? ’n vroe?r verlies. Die verlies van my skulpe is ’n voorwendsel (’n jakkalsdraai, ’n verbloeming en bewimpeling) ’n poging van die geslepe psige om die vroe?r, pynlike verlies te verdoesel. Di? woorde van die self-ironiserende verteller in hierdie fassinerende roman raak twee van die belangrikste temas aan: verlies en verbloeming.

Рады Вам также предложить