Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok. Pieter Verwey

Купить Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok
  • Тип: Текст
  • Автор: Pieter Verwey
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624073192
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

In die middel van die Moordenaarskaroo l? daar ’n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit ’n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie. M-punt-a-punt-w-punt – Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .

Рады Вам также предложить