Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Die Tyd van die kombi's. Koos Kombuis

Купить Die Tyd van die kombis
  • Тип: Текст
  • Автор: Koos Kombuis
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153720
  • Страниц: 297
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Koos Kombuis se vorige outobiografie, Seks & Drugs & Boeremusiek, was pretensieloos, eerlik, skreeusnaaks ?n hartroerend. Hierdie is sy Vo?lvry-memoir en hy skryf met dieselfde rou eerlikheid en selfspot oor sy herinneringe van daardie tyd. Hy bely daar is dinge wat hy lank probeer ontken het, daarom kon hy nou eers daaroor skryf. En al is hierdie sy persoonlike blik op die mense en gebeure rondom die Vo?lvry-toer, beskryf dit terselfdertyd ’n belangrike deel van die onlangse Afrikaanse musiekgeskiedenis – vanaf Piekniek by Dingaan tot by Oppikoppi.

Рады Вам также предложить