Главная / Категории / Наука, Образование / Юриспруденция, право

Die einde van die w?reld. Johannes Bertus de Villiers

Купить Die einde van die w?reld
  • Тип: Текст
  • Автор: Johannes Bertus de Villiers
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624057963
  • Страниц: 195
  • Язык: Африкаанс
1442.61 руб.
Отложить

Daar is al oorgenoeg eindes vir die w?reld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons (miskien?) inwag.Die profesie? van die Majas en Nostradamus, ons ontstuimige son, natuurrampe, meteoriete uit die buitenste ruim, selfs zombies en eindvisies eie aan Suid-Afrika word hier saamgevat.Daar is hoop, selfs al gebeur die ergste. Vind uit wat om te doen in die eerste 5 minute n? die groot ramp, en 'n egte «survivalist» wys 'n bietjie van hoe om in die veld te oorleef. En dan wat van mense wat moet voortleef n? hulle verkeerde voorspellings gemaak het?

Рады Вам также предложить