Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die val van die dice. Pat Stamat?los

Купить Die val van die dice
  • Тип: Текст
  • Автор: Pat Stamatélos
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795703379
  • Страниц: 251
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Enkele maande n? Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op ‘n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Di? opvolg van Kroes lig die gordyn op so ‘n donker, tragiese lewe, dit laat die leser sprakeloos. Dit is ‘n meevoerende roman, wat Stamat?los vestig as een van di? vertellers in Afrikaans.

Рады Вам также предложить