DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme. Lindie Koorts
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780624055860
- Страниц: 807
- Язык: Африкаанс
- Жанры: Биографии и мемуары
- Описание
- Фрагмент
In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom. <br/> Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy ges?: «dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring». Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het. <br/> Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd – die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister n? 1994 – probeer ook di? vraag te beantwoord.