Главная / Категории / Юмор / Юмористические стихи

Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede). Andr? le Roux

Купить Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede)
  • Тип: Текст
  • Автор: André le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798176958
  • Страниц: 142
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Waarom mans altyd reg is (en ander onnoselhede) bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat Andr? le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En hoekom wil mans nooit dokter toe gaan nie? En vir wat moet ’n mansmens dan nou ’n huweliksherdenking onthou, of o wee, eintlik was dit haar verjaarsdag! Met di? jongste bundel sketse van Andr? le Roux kry ’n mens opnuut lag vir die hemelsbre? verskille tussen mans en vroue. En waarom die liefde steeds blind is.

Рады Вам также предложить