Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Vir ewig en altyd saam. Danny Fourie

Купить Vir ewig en altyd saam
  • Тип: Текст
  • Автор: Danny Fourie
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796318428
  • Страниц: 202
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

“Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan.” Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort n? hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. ’n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.

Рады Вам также предложить