Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Biegbrief en ander verhale. Esta Steyn

Купить Biegbrief en ander verhale
  • Тип: Текст
  • Автор: Esta Steyn
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624068464
  • Страниц: 170
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Nee, ant Millie, het Annalise gedink, ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir ’n totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om ’n ou lieslap te wees. Ek wil ook ’n slag soos ’n million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal. En het Petrus betaal? Moenie eens vra nie! Vra eerder: Het Annalise se plan gewerk? En nie net hare nie, want wat van ant Liefie se gespook – ja, letterlik – om haar kamer in Huis Viljoenshof te behou? En Aletta se plan om n? hoeveel jaar weer ’n roering in haar man se . . . uhm . . . hart te bewerkstellig? <br/> Dit is dus stories oor vroue en hul planne. Of soos Esta Steyn s?: oor vroue wat ’n bietjie kan lieg, ’n bietjie kan bedrieg en ’n bietjie kan bieg. Oor die oorsprong van die verhale s? sy: “Die merkwaardige vrou wat al my vorige, vars manuskripte opgeraap en gelees het voordat dit my werf verlaat het, was my suster. Toe verlaat sy my n? ’n siekbed. Maar in haar absentia het sy my nie ’n oomblik alleen gelos nie. Met groot gejuig het sy hierdie keer nie die stories kom lees nie, nee, hulle sommer self hier aangebring. En my kom vertel van di? vroue. Was sy hier? wonder ek. Sy w?s, weet ek. Anders was daar nou niks om oor te bieg nie … nog minder ’n bundel.” <br/> En die resultaat? Verhale s? lewenseg, soos ’n Italiaanse rok teen halfprys . . . nee, soos verbrande viskoekies en mash!

Рады Вам также предложить