Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

'n W?reld sonder grense. Alexander Strachan

Купить n W?reld sonder grense
  • Тип: Текст
  • Автор: Alexander Strachan
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624078364
  • Страниц: 56
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

’n W?reld sonder grense is ’n bundel aaneenskakelende kortverhale, almal onderdele van ’n oorlogverhaal wat met seldsame ekonomie vertel word. Dit is ’n genadelose boek oor ’n brutale bosoorlog; oor ’n naamlose jong seun wat soldaat word deur ’n reeks inisiasies in geweld. Algaande word die veilige w?reld agtergelaat, totdat daar nog net die grense bestaan wat deur die grensloses vir hulself versin word.

Рады Вам также предложить