Главная / Категории / Периодические издания / Журналы

Onderw?reld. Fanie Viljoen

Купить Onderw?reld
  • Тип: Текст
  • Автор: Fanie Viljoen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052319
  • Страниц: 218
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Onderw?reld is die Silwer wenner in die 2007 Sanlam-prys vir Jeuglektuur in die kategorie vir Afrikaans.Greg Owen is hoofseun by die privaat seunskool, Lawson Kollege, waar Eckardt, ‘n buitestander, in matriek by hulle aansluit. Reeds met die inisiasie van nuwelinge vorm ‘n band tussen hulle. Eckardt is ‘n bedrewe rekenaar hacker en lei Greg in die geheime van die onderw?reld in wat hom onwillekeurig in ‘n gevaarlike avontuur intrek. Met Ekhardt se skielike en geheimsinnige verdwyning begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het bevraagteken.

Рады Вам также предложить