Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ena Murray Omnibus 34. Ena Murray

Купить Ena Murray Omnibus 34
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624054801
  • Страниц: 439
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

’n Heerlike tweeluik. In Appelbloeisels en jasmyn hou Erika Hough stoksielalleen wittebrood aan die suidkus. Wanneer ’n mosbevlekte bottel uitspoel op die strand – met die adres van ’n wildvreemdeling daarin – huiwer sy nie om haar siel op papier bloot te l? nie. Die gevolge van di? brief sou sy in haar wildste drome nie verwag het nie. Sy word byvoorbeeld ’n gratis vakansie op die Comore aangebied, en dan word dinge ??rs interessant. En in Erf dan my drome wil Erika die rolstoelgekluisterde hotelbestuurder Jean-Paul bystaan wanneer sy sekretaresse bedank. Erika se man, Philippe, is daarteen gekant, en die kloof tussen die egpaar raak al hoe groter – veral toe Philippe saam met ’n beeldskone blondine begin rondrits.

Рады Вам также предложить