Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ena Murray Omnibus 23. Ena Murray

Купить Ena Murray Omnibus 23
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050292
  • Страниц: 559
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ?nders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.In En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot d??rdie nag, hul huweliksnag . . .En in Die man met die geel o? gee die geheime agent majoor Brand Br?m se nuwe werkgewers hom ’n opdrag: om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang – hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat n? di? nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn . . .

Рады Вам также предложить