Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ena Murray Omnibus 22. Ena Murray

Купить Ena Murray Omnibus 22
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050278
  • Страниц: 589
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die hoofkarakter van ’n Vrou soos Salome is die liefling-ster van die sangverhoog. Maar die joernalis Jaco Retief sien ’n weerloosheid in di? Salome Truter. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld ’n oneindige hartseer skuil.In Twee paaie na Khuana kan Anel Bredenkamp nie verstaan waarom tw?? mans skielik so gretig is om haar Bosveldplasie te koop nie. Eindelik staan sy alleen in hierdie onheilspellende bosw?reld waarin nie net die twee geheimsinnige mans nie maar ook verwoede buffels, gewetenlose wilddiewe en ’n “vroulike duiwel” ’n sinistere rol speel.In Verwonde jare spat Dani?l Pohl se w?reld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Dani?l het presies s? ’n motor, en hy’s dieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het…

Рады Вам также предложить