Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ena Murray Omnibus 28. Ena Murray

Купить Ena Murray Omnibus 28
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058359
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Tromme van onheil hou Anka se besoek aan haar tante Izabelle in Papoea Nieu-Guinee onverwagte avonture. Sy en haar medereisigers vaar ?l dieper die re?nwoude in, en een van die dae is dit weer volmaan – en sal die kannibale ’n slagoffer eis . . .In Die wit koningin kies die mooie Alice koers na Noord-Afrika, en later word sy dwarsoor die Sahara bekend as die wit koningin. Sy voer ’n skrikbewind en sal nie rus voordat haar geliefde se moord gewreek is nie . . .En in Sluiers van wierook is Ida Herbst vas van plan om haar pa en ’n span geolo? te vergesel op hul soektog na water in die grootste woestyn van Saoedi-Arabi?. Sy kom honger wolwe, gewetenlose rowerbendes en sandstorms te?, en onverwags . . . die liefde.

Рады Вам также предложить