Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Ware verhale van vergifnis. Helana Olivier

Купить Ware verhale van vergifnis
  • Тип: Текст
  • Автор: Helana Olivier
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796315717
  • Страниц: 269
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Ons ken almal die gesegde “vergeet en vergewe”, maar dis makliker ges? as gedaan. Dis moeilik om iemand te vergewe wat jou seergemaak of kwaad aangedoen het. Die gevolg is dat baie van ons met bitterheid in ons harte rondloop. En solank as wat ons bitter is, kan ons nie genesing vind nie. Die goeie nuus is dat vergifnis nie ’n emosie is nie, maar ’n besluit – ’n besluit om die pad van herstel te loop, hoe moeilik dit ook al is. Want op die ou end bring dit bevryding. In Ware verhale van vergifnis bring Helana Olivier 25 verhale byeen van mense wat hierdie besluit geneem het. Dis ware verhale wat lesers aan die hart sal gryp. Dit sal vir enigeen wat sukkel met vergifnis hoop en inspirasie bring en wys dis moontlik om genesing te vind.

Рады Вам также предложить