Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Die Beste verhale van Eug?ne N. Marais. Eug?ne N. Marais

Купить Die Beste verhale van Eug?ne N. Marais
  • Тип: Текст
  • Автор: Eugène N. Marais
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798159180
  • Страниц: 394
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Die enigmatiese digter, verteller en wetenskaplike Eug?ne N. Marais bly een van die boeiendste en raaiselagtige figure in die Afrikaanse letterkunde. Vir elke leser wat sy pragtige gedig “Winternag” of die weergalose Dwaalstories ken, is hy die skrywer van werke wat jou lank bybly. In hierdie heruitgawe verskyn die skrywer se beste en mees onderhoudende kortverhale, soos uitgesoek deur Merwe Scholtz. Soos Marais se lewe self, wentel die meeste van hierdie verhale om raaisels. Baie van hulle is trouens speurverhale. Hierdie boek is die perfekte geskenk vir lesers van alle ouderdomme.

Рады Вам также предложить