Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Tryna du Toit-omnibus 8. Tryna du Toit

Купить Tryna du Toit-omnibus 8
  • Тип: Текст
  • Автор: Tryna du Toit
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798159425
  • Страниц: 420
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. <br/> Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.

Рады Вам также предложить