Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Tryna du Toit-omnibus 7. Tryna du Toit

Купить Tryna du Toit-omnibus 7
  • Тип: Текст
  • Автор: Tryna du Toit
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798156196
  • Страниц: 468
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die wit ringmuur: Vir Cathy is die wit ringmuur om die ou opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur wag die wye w?reld, wink die toekoms. Nooit het sy kon droom dat sy sou wou terugkeer na die beskerming van die ringmuur nie.Rooi Malvas: Op ’n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, ’n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. ’n Week voor die egskeiding finaal sou word, beland Hein se vrou, Lalie, egter in ’n ongeluk en word die egskeiding uitgestel. Dan is daar ’n selfmoordpoging en krisis volg op krisis. Uiteindelik is dit ’n pot rooi malvas wat ’n verrassende wending bring.

Рады Вам также предложить