Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Tryna du Toit-omnibus 1. Tryna du Toit

Купить Tryna du Toit-omnibus 1
  • Тип: Текст
  • Автор: Tryna du Toit
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798158442
  • Страниц: 827
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van di? drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys o?. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie … Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosie kry rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen h? nie!

Рады Вам также предложить