Главная / Категории / Детские книги / Детские приключения

Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder. J?rgen Banscherus

Купить Speurder Kwaaikofski 7: Speurder teen speurder
533.77 руб.
Отложить

Kwaaikofski het kompetisie: ’n ander speurder krap in sy slaai! Hierdie ou noem homself “Koning” en is heeltemal te groot vir sy skoene. Kwaaikofski kan dit beslis nie daar los nie – hierdie dorp is te klein vir albei van hulle. ’n Speurkompetisie sal bewys wie nou eintlik die speurkoning is!

Рады Вам также предложить