Главная / Категории / Детские книги / Детские приключения

Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook. J?rgen Banscherus

Купить Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook
533.77 руб.
Отложить

Moet ook nie Kwaaikofski se derde speursaak misloop nie! Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs h? nie meer so braaf nie . . .

Рады Вам также предложить