Speurder Kwaaikofski 1: Die kougomstrik. J?rgen Banscherus
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- Серия: Speurder Kwaaikofski
- ISBN: 9780798155946
- Страниц: 23
- Язык: Африкаанс
- Жанры: Детские приключения
- Описание
- Фрагмент
Kwaaikofski is ‘n 9jarige seun met ‘n avontuurlike stokperdjie: Hy is ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom , want dit help hom dink. Hy haal ook NOOIT sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Sy eerste speursaak is ’n moeilike een: Waarom op aarde verdwyn sy gunsteling-kougom uit Olgo se winkel? Het daai simpel vent, Slang, dalk iets daarmee te doen? Een ding is seker: Speurder Kwaaikofski gaan uitvind! <br/> Die intriges is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture!