Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Skrik op die lyf. Группа авторов

Купить Skrik op die lyf
1138.90 руб.
Отложить

Die kollektiewe geheuebank is propvol bangmaakstories; spektakul?re en sinist?re afskuwelikhede word vanaf die wieg van die mensdom oral oorgelewer, van grot tot kampvuur. Nou is dit geboekstaaf: ʼn vreesaanjaende bundel grilverhale oor spoke, kwelgeeste, go?lery, krapgeeste, dwaalgeeste, fortuinvertellers, stigmata, wonderwerke, sieners, s?ances, sangomas, tokkelosse, djins, spookligte en alles wat onverklaarbaar is. Laat gerekende spekskieters soos Kerneels Breytenbach, RR Ryger, Henning Pieterse, Jaco Jacobs, Marion Holm, Mari? Heese, Cecile Celliers, Malene Breytenbach, Fanie Viljoen en Herman Lategan jou die Skrik op die Lyf jaag. Heelparty bonatuurlik-woordbegaafde bangmakers debuteer ook hier. Mense met verbeeldings soos vingernaels wat oor ʼn swartbord knars.

Рады Вам также предложить