Главная / Категории / Публицистика / Публицистика: прочее

Op die toneel. Dana Snyman

Купить Op die toneel
  • Тип: Текст
  • Автор: Dana Snyman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153706
  • Страниц: 164
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

’n Veertigtal stories deur een van ons gewildste skrywers. Stories met humor ?n met droefheid, van dinge wat verander het en dinge wat dieselfde bly, oor families en oor vreemdelinge. “Die mens is die storie, die storie is die mens,” het Dana, self-erkende storiesmous, by geleentheid ges?. En soos by sy eerste twee bundels, Uit die binneland en Anderkant die scrap, gee sy jongste versameling stories weer ’n deernisvolle blik op m?nse: gewone mense en al hul dinge, mense in dorpe en stede en afgele? streke. D?t is baasverteller en veelbekroonde joernalis Dana Snyman se geheim, sy respek vir en simpatie met mense. En die gevoel van hoop waarmee sy stories die leser laat.

Рады Вам также предложить