Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Op die spoor van hoop. Jacqueline Leuvennink

Купить Op die spoor van hoop
  • Тип: Текст
  • Автор: Jacqueline Leuvennink
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796316196
  • Страниц: 265
  • Язык: Африкаанс
835.19 руб.
Отложить

Op die spoor van hoop is ’n dokumentasie van die lewens van mense wat in hul pyn steier, maar tog bly getuig dat God, soos Hy in sy Woord belowe, jou ook nie in die dal van doodskaduwee begewe of verlaat nie. N? jare in die joernalistiek w??t Jacqueline Leuvennink: Jy kom nie ongeskonde uit ’n opdrag om te skryf oor mense met ’n diep binnepyn nie. Dit vra van jou om jou skoene uit te trek, tussen die lyne te luister, s??m te sug oor ’n skeefgelooptheid. Sy vat dan die spoor op soek na dit wat krom en skeef was, wat uiteindelik insig en deernis gebring het. Om halsstarrig te bly hoop, al is die pad soms lank.

Рады Вам также предложить