Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Sarah du Pisanie Omnibus 6. Sarah du Pisanie

Купить Sarah du Pisanie Omnibus 6
  • Тип: Текст
  • Автор: Sarah du Pisanie
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052579
  • Страниц: 522
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

"In Liefste Koos bevind Elsa Fourie haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar verloofde, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy k?n die tog meemaak. In Jakkalswater rig Oom Bennie ’n moeilike versoek tot Daan: daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal, en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan eers met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ’n vrou alleen tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee. En in Die winskopie kry Gerhard Fouch? snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers in L?deritz en later in Otavi te?kom. Dat di? ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun aan sy sy ’n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas."

Рады Вам также предложить