Op soek na Tretchikoff. Anita du Preez
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780795802270
- Страниц: 253
- Язык: Африкаанс
789.64 руб.
Отложить
- Описание
- Фрагмент
Lily, pas geskei en nie meer ’n skilder nie, het gegaan van galerykurator tot ontwerper by Exotic Tattoos in Vishoek. Sy is ’n groot Tretchikoff fan, wat sy nie by Galerie Zeitgeist hardop kon s? nie. Dan ontmoet sy haar Russiese buurman. Voor jy “Tretchi” kan s?, sit sy met ’n kosbare vrag op ’n vlug Kazakstan toe. Sy kry g’n enkele Tretchikoff daar nie, net ’n verwarrende soen. Terug in Vishoek begin sy weer skilder, want m?re kom dalk te laat.