Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Liefde agter tralies. Carla van der Spuy

Купить Liefde agter tralies
  • Тип: Текст
  • Автор: Carla van der Spuy
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624087014
  • Страниц: 226
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Johann Nel, die Skierlik-moordenaar, gevonnis tot 168 jaar gevangenisstraf, vind liefde. Die jong vrou trou met hom, teen alle raad… D?t is ver van die enigste geval van so 'n verhouding. Van diewe tot geweldsmisdadigers – selfs moordenaars – vind liefde agter tralies. Sulke mense word dikwels as monsters beskou, maar vir diegene wat op hulle verlief raak is hulle «die liefde van hul lewe», of word hulle soos familie word vir mekaar. Die bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy gesels met mense wat hierdie onwaarskynlike soort liefde self ervaar het. Daar is die bruid in boeie, tot sewe jaar gevonnis vir moord; die swendelaar wat sy lewe omgekeer het met die steun van sy nuwe liefde; mense in die tronk wat verstom is om liefde te vind op onverwagte plekke. Sy gaan klop ook aan by kenners en kyk na wat sulke verhoudings agter tralies dryf.

Рады Вам также предложить