Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Romanse agter die skerms. Helena Hugo

Купить Romanse agter die skerms
  • Тип: Текст
  • Автор: Helena Hugo
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624052074
  • Страниц: 203
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Colette kyk elke maand in haar gunsteling-tydskrif wie hierdie keer die held van die maand is. In ‘n kompetisie wat net so gewild soos Idols is, wen een gelukkige meisie ‘n naweek saam met daardie maand se held op ‘n romantiese gasteplaas. Colette glo nie juis so ‘n afpaar vir ‘n naweek – boonop met die media konstant naby – kan baie romanties wees nie. In ‘n konkelary, skryf haar vriende by die tydskrif vir Colette in en sorg dat sy ‘n week wen saam met die Desemberheld: Emile. Maar Emile is juis die een man saam met wie Colette ni? wil wees nie. Want hy h?t al haar hart gebreek. En sy kan hom nie verdra nie. Sal hierdie naweek hulle weer bymekaar bring? Of is dit die aantreklike Antoine de La Roche wat Colette se hart sal verower? Romanse agter die skerms is weer ‘n lekker verhaal uit Helena Hugo se pen – hierdie keer met ‘n spook of twee wat lesers lank sal vermaak.

Рады Вам также предложить