Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Agter die skerms. Christo Gerlach

Купить Agter die skerms
  • Тип: Текст
  • Автор: Christo Gerlach
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058076
  • Страниц: 213
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Met hierdie ware verhaal onthul die akteur en televisie-vervaardiger Christo Gerlach die skokkende werklikhede agter die glans van die vermaaklikheidsbedryf. <br/> As kind moes Christo die papawers uit sy ouma se tuin ruk omdat sy oupa in die Volksblad gelees het dat di? blom &apos;n bron van opium is. Jare later sou Christo homself moes ruk uit die kloue van &apos;n koka?ene-verslawing. <br/> In sy soms pynvol eerlike verhaal vertel hy van sy soeke na die liefde en aanvaarding wat sy pa nooit vir hom gegee het nie, van hoe hy TV-ster geword het in reekse soos Piet-my-vrou, Sterretjie en Transkaroo, en later vervaardiger van top-reekse soos Idols, Glitterati en Tonge los. Hy ontbloot sonder skroom wat agter die skerms van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf aangaan. En hy praat ook reguit oor sy verslawings aan koka?ene en Stilnox. <br/> En dan is daar die skim van Alfredo – die man wat in sy donkerste ure deel van sy vernietiging was. Christo se reis neem hom van die donkerte tot &apos;n plek waar genesing kan begin – &apos;n nuwe lewe van selfaanvaarding.

Рады Вам также предложить