Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Klassiek reeks: Mahala. Chris Barnard

Купить Klassiek reeks: Mahala
  • Тип: Текст
  • Автор: Chris Barnard
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624078197
  • Страниц: 209
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

Hertzogprys vir Prosa (1973) WA Hofmeyr-prys (1974) <br/> Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy ’n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring – sy gesig, in die vorm van ’n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie? Rondom die vae herinneringe van ’n moord het Chris Barnard ’n roman gebou – ’n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gewoonlik by ’n popul?re spanningsverhaal tuishoort. Maar die wyse waarop hy hierdie situasie hanteer en benut, laat dit ontplooi tot veel m??r: dit word ’n speurtog na die hoe en die waarom van die syn.

Рады Вам также предложить