Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Ter wille van die vaders (Israel-reeks 10). Marzanne Leroux-Van der Boon

Купить Ter wille van die vaders (Israel-reeks 10)
1062.98 руб.
Отложить

Ou vriende keer terug Israel toe: Henok kry 'n aangename verrassing wanneer sy vrou Sarah laat weet dat sy wil kom kuier. Waar Marc hom weer in die Hadassah-hospitaal vind, gee hy opnuut sy seuntjie in God se hande. Maar hy voel verskeurd tussen sy familie in Israel en sy bekommernis oor sy ma in Suid-Afrika. Tog beleef hy God se nabyheid op wonderlike maniere en vind hy troos in die wete dat Adonai se we? ver bo ons verstand verhewe is. Hierdie boek is die tiende titel in Marzanne Leroux-Van der Boon se topverkoper- Israel-reeks. Marzanne toer steeds een keer per jaar, in samewerking met die tydskrif L??f, na Israel. Met haar in-diepte kennis skryf sy die Joodse w?reld vir haar lesers oop.

Рады Вам также предложить