Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ena Murray Keur 6. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 6
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624072959
  • Страниц: 560
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Skynglans van die maan is Deidre Retief toegespits op die ho?, suiwer noot. Maar dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel… Pynliker nog is die eggo van Neil Maritz se voorspelling: Hardloop maar agter die skynglans van die maan aan – dis bar en bitter eensaam daar. Kan die blaasvlam van die lewe die splinters van haar hart weer aanmekaarsmelt? In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan die verwende Jeanette de la Rey daartoe dat Rocco de la Rey beweer sy pleegkind se verdwyning is h??r skuld. Nou is dit haar plig om Jeanette op te spoor en so word Manda betrek by die we? van miljoen?rs en speurders. Selfs die liefde word versuur deur die haas perfekte Lucille Herbst. En in Terug na Kolkbaai keer Hannelore n? elf jaar na di? vissersdorpie terug. Baie van haar ou kennisse is nog daar… tot haar spyt. Dit sluit in die een mens wat sy ni? wil sien nie: Oloff Bernardi, aan wie haar hart behoort het in hul teerder jeug.

Рады Вам также предложить