Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ena Murray Keur 18. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 18
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624084891
  • Страниц: 558
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Eiland in die son begin Willemien se stryd om oorlewing – saam met ’n geheimsinnige vreemdeling en ’n jaloerse miljoen?rsvrou – toe haar vliegtuig in ’n tropiese oerwoud neerstort. Hoe k?n sy haarself so totaal vergeet in die arms van ’n vreemdeling? D?t terwyl sy op trou staan met Ian, wat ??k in die ongeluk was, maar nou n?rens te vinde is nie. Andrea Smit besluit om haar pa op ’n avontuur te vergesel in Se?or die seerower – min wetende dat haar pad op ’n tropiese eiland met di? van ’n aantreklike Spanjaard sal kruis; en dat sy sodoende in allerhande onmoontlike situasies sal beland . . . In Sluiers van wierook ontspoor Ida Herbst se planne om deel te wees van ’n soektog na water in Saoedi-Arabi? se grootste woestyn. Sy moet haar vriendin Ansie opspoor, en die enigste oplossing is om haarself gewilliglik in prins Ibrahim Hazik se kloue te begewe. Boonop ontketen die geheimsinnige Georg ongekende emosies in haar hart.

Рады Вам также предложить