Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Ena Murray Keur 9. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 9
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624076780
  • Страниц: 586
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Drie van Ena se beste verhale: In Waters van Sil?a tref die ergste moontlike lot vir Petra Prinsloo: die huwelik van haar beeldskone suster met dokter Eugene Minnaar, die ??n man wat vir Petra als beteken. Sy wend haar tot die eksklusiewe kliniek van beroemde plastiese chirurg Klaus Wagner met die opdrag: Maak my ook beeldskoon. In Rabbedoe van Rietkuil is Wynand Hechter, baas van die spogplaas Rietkuil, verontwaardig toe hy sien sy nuwe voorman is toe al die tyd ’n “voorvrou”. Maar Nicolette Bezuidenhout ken van haar man staan. En toe ontpop die rabbedoe-“voorman” boonop in ’n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere. En in En die verlange bly het skatryk sosiale vlinder Wouda Kellerman jarelank haar neus opgetrek vir Nak, al s? hy van kleintyd af hy gaan met haar trou. Toe die resessie vir haar en haar ouers armoede bring, is Nak haar enigste toevlug. Maar nou l? Wouda elke aand en luister beangs na die naggeluide op die wildplaas Nhlangani en wonder hoe Nak so kon verander het . . .

Рады Вам также предложить