Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses. Группа авторов

Купить Dagboek van ’n dork 4: Stories van n nie-so-elegante ysprinses
503.27 руб.
Отложить

Brandon doen vrywilligerwerk by ’n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy’s so oulik – natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool ’n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van ’n dork-op-ys na ’n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?

Рады Вам также предложить