Главная / Категории / Наука, Образование / Языкознание

Die afwesigheid van berge. Louis Esterhuizen

Купить Die afwesigheid van berge
  • Тип: Текст
  • Автор: Louis Esterhuizen
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798164955
  • Страниц: 50
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van Die afwesigheid van berge vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van po?tiese besinning na die ander: die Bedevaartslied (“Op di? reis blyk die reisiger / onverwags ongereed te wees . . . ”), Hooglied (met stralende liefdespassasies) en Danklied. Dit is die spreker (’n alleman) se reis onderweg na die dood – die gedagtevlugte, die besinnings, die fantasie? waartoe die bewussyn geskok word. Maar die spreker is sterwend in hi?rdie land. Trouens, hierdie land sing dikwels saam in die liedere, in refreine wat die slagspreuke, clich?s en jargon is van nie net ’n nuwe Suid-Afrika nie, maar van ’n nuwe tegnologiese era. ’n Persoonlike bundel, maar ook ’n aktuele een.

Рады Вам также предложить