Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Wilna Adriaanse-omnibus 1. Wilna Adriaanse

Купить Wilna Adriaanse-omnibus 1
  • Тип: Текст
  • Автор: Wilna Adriaanse
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050315
  • Страниц: 597
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In ’n Ongewone belegging besluit Georgina Walters om kinderoppasser te speel vir ’n baie welgestelde man se drie spruite. Net jammer die man – donker, met rookgrys o? wat haar laat stotter – dink nie sy’s opgewasse vir die taak nie. Of speel hy doelbewus kat en muis met haar? In Alleenvlug dink Francis Malan om jouself lewenslank aan iemand te verbind is te veel gevra. Veral as di? iemand Michael Alheit is, die man wat meisies soos posse?ls versamel.En in Die reuk van verlange sien dr. Josslyn Neethling reeds drie jaar lank vrou-alleen om na ’n sendinghospitaal op die Keniaanse platteland. Maar dan daag haar eerste – en enigste – liefde, dr. Adam Berkowitz, daar op, en onverwags brand daar in haar ’n oerverlange na hom.

Рады Вам также предложить