Главная / Категории / Религия / Религия: прочее

Wanneer woorde ontbreek. Braam Klopper

Купить Wanneer woorde ontbreek
  • Тип: Текст
  • Автор: Braam Klopper
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780796321954
  • Страниц: 110
  • Язык: Африкаанс
759.27 руб.
Отложить

Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy – jy weet glad nie wat om te s? nie. As jy al ooit s? gevoel het, is di? boek vir jou bedoel. Braam Klopper, predikant en pastorale terapeut van Kemptonpark-Oos, spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Hy weet presies waarmee ons worstel as ons wil uitreik, maar sprakeloos staan voor die pyn van ander. Wanneer woorde ontbreek bevat vele praktiese riglyne. Dit wys op die verskillende «routake» wat deurgevoer moet word, en lys alles wat met 'n geliefde se dood afgehandel moet word. Braam bekyk ook die impak van selfdood of die dood van 'n kind op die rouproses. 'n Onontbeerlike, wyse gids vir ons donkerste tye.

Рады Вам также предложить