Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Wanneer 'n droom waar word. Ettie Bierman

Купить Wanneer n droom waar word
  • Тип: Текст
  • Автор: Ettie Bierman
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050506
  • Страниц: 203
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Carmia Basson moet noodgedwonge bedank as junior verslaggewer en word spoedig aangestel as assistent van die bekende skrywer Margo Vermeulen. Margo het dringend iemand nodig wat sal inwoon by haar en haar kleinseun op Skamanga, hul spoglandgoed aan die KwaZulu-Natalse kus. Dit klink idillies, maar spoedig begin dinge krap. Deneys Vermeulen wil Carmia glad nie op sy plaas h? nie. En Tasha, wulpse buurdogter en bekende perderuiter, wil Deneys tot elke prys aankeer. Carmia self moet ook kliphard teen haar wederstrewige hart baklei – totdat Deneys haar van die landgoed af wegjaag . . .

Рады Вам также предложить