Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Susanna M Lingua-keur 15. Susanna M Lingua

Купить Susanna M Lingua-keur 15
  • Тип: Текст
  • Автор: Susanna M Lingua
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624053675
  • Страниц: 561
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Rista ontmoet die hoofkarakter vir Pieter, ’n prokureur wat op haar verlief raak. Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook h? verlief op Rista.In Die eerste skakel raak Tobie verlief op die skone Amanda. Daar is net een groot probleem, en dis dat die pragtige Amanda verlief en verloof is aan Vic, ’n aspirant-predikant . . . En in Die Rooikop van Sonnerus raak Elise Veldman, vurige rooikoponderwyseres, se liefde vir Armand van Rijn, aantreklike nuwe eienaar van haar ouers se buurplaas, allesoorheersend. Sy word egter getreiter deur sy reputasie as ’n Don Juan wat met al wat meisie is flankeer.

Рады Вам также предложить