Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Susanna M Lingua Gunstelinge 3. Susanna M Lingua

Купить Susanna M Lingua Gunstelinge 3
  • Тип: Текст
  • Автор: Susanna M Lingua
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624068075
  • Страниц: 613
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik be?indig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . . <br/> Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in ’n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy ’n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder . . . ?n ware liefde. <br/> En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar l? in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?

Рады Вам также предложить