Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal. Henk Viljoen и др.

Купить Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
686.28 руб.
Отложить

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met di? van verskeie ander vakke ge?ntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas.
Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woorspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • verskeie stories en inligtingstekste lees; • visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies; • hardoplees en toesprake lewer; • aandagtig en krities na inligting en stories luister; • taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf.
Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet afl?, word in di? handboek voorsien – ook toetse en baie hersieningsoefeninge.
Maar dis nie al nie . . . Jy het ook ’n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self ’n storie, gedig of ’n drama te skryf!
Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlie?nde vaandels te slaag!
Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!

Рады Вам также предложить