Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10. Группа авторов

Купить Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10
835.19 руб.
Отложить

Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir di? van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met di? van verskeie ander vakke ge?ntegreer om julle ervaringsw?reld te verryk en uit te brei. <br/> Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermo? ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. <br/> Geniet hierdie piekfyn leerervaring!

Рады Вам также предложить