Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal. Henk Viljoen и др.

Купить Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal
759.27 руб.
Отложить

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met di? van verskeie ander vakke ge?ntegreer wat jou ervaringsw?reld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse n? jou matriekjaar. <br/> Die wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite sorg vir die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • vir begrip en waardering verskeie fiksie- en niefiksietekste lees; • verskeie visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • in verskillende sosiale situasies oortuigend en duidelik kommunikeer; • vlot en ekspressief praat en toesprake lewer; • aandagtig en krities na taalgebruik luister, en taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos gebruik in mondelinge en skriftelike aanbiedings; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste volgens prosesskryf aanbied. <br/> Maar dis nie al nie . . . Piekfyn Afrikaans help jou ook met jou voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al vier vraestelle wat jy hierdie jaar moet afl?, word in di? handboek voorsien – ook toetse en verskeie hersieningsoefeninge. <br/> Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Huistaal met vlie?nde vaandels te slaag! <br/> Geniet ’n Piekfyn-leerervaring!

Рады Вам также предложить